Daniël 3:19

Daniël 3:19 AFR20

Nebukadnesar was toe buite homself van woede en sy gesigsuitdrukking het verander teenoor Sadrag, Mesag en Abednego. Hy het daarop geantwoord deur bevel te gee dat die oond verhit moes word, sewe maal warmer as wat nodig was.