Amos 2:6-8

Amos 2:6-8 AFR20

So sê die HERE: “Oor drie oortredings van Israel, ja, oor vier, sal Ek dit nie herroep nie; omdat hulle regverdiges vir geld verkoop en behoeftiges vir 'n paar sandale. Hulle trap op die stof van die aarde, op die koppe van armes; en stoot weerloses uit die pad. 'n Man en sy vader gaan na dieselfde meisie, sodat hulle my heilige Naam ontheilig. Op klere wat as pand geneem is, strek hulle hulle uit langs elke altaar; en wyn wat as boetes geneem is, drink hulle in die huis van hulle God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Amos 2:6-8