2 Timoteus 3:12-13

2 Timoteus 3:12-13 AFR20

Almal wat godvresend in •Christus Jesus wil leef, sal inderdaad vervolg word. Slegte mense en bedrieërs sal van kwaad tot erger gaan, deurdat hulle ander mislei, en mislei word.

Video vir 2 Timoteus 3:12-13

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Timoteus 3:12-13