2 Samuel 15:4

2 Samuel 15:4 AFR20

Absalom het ook gesê: “Was ek maar aangestel as regter in die land! Dan kon elkeen wat 'n geskil of regsaak het, na mý toe kom, en ek sou aan hom reg verskaf.”