2 SAMUEL 15:4

2 SAMUEL 15:4 NLV

Dan voeg hy by: “As ek maar as regter in die land aangestel was, kon elkeen met ’n regsgeding of ’n klagte na my toe kom en ek sou regverdige uitsprake lewer!”