2 Korinthiërs 4:7, 18
2 Korinthiërs 4:7 AFR20
Hierdie skat het ons in kleipotte, sodat die buitengewone krag duidelik van God kom en nie van ons nie.
2 Korinthiërs 4:18 AFR20
terwyl ons nie let op die sigbare nie, maar op die onsigbare dinge; want die sigbare is tydelik, die onsigbare ewig.