2 Korinthiërs 13:4

2 Korinthiërs 13:4 AFR20

Hy is weliswaar deur swakheid gekruisig, maar Hy leef deur die krag van God. So is ook ons swak in Hom, maar teenoor julle sal ons saam met Hom leef, uit die krag van God.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Korinthiërs 13:4