1 Petrus 5:8

1 Petrus 5:8 AFR20

Wees nugter, wees waaksaam! Julle teenstander, die Duiwel, loop rond “soos 'n brullende leeu”, op soek na wie hy kan verslind.