Die Bybeltoep is heeltemal gratis, met geen advertensies en geen inprogram-aankope nie. Kry die Bybeltoep
Hou Op Om Bekommerd Te Wees

4 Dae
As jy lewend is, sukkel jy waarskynlik met bekommernis. Sommige mense is baie bekommerd, terwyl ander net soms toelaat dat kommer hul gedagtes in beslag neem. Dit maak nie saak hoe gereeld of hoe ongereeld dit is nie, dit is vir ons wys om te leer hoe om hierdie monster te hanteer wat ons toelaat om ons vrede te steel en ons geloof te kaap. Hierdie 4-dag leesplan help jou om dit te doen.
Hierdie oorspronklike leesplan is geskep en verskaf deur YouVersion.
Verwante Leesplanne

Groei in Geloof

Herbedraad Jou Hart - 10 Dae om Sonde Te Beveg

Hoe Ken Ek God se Wil?

Integriteit

Hoe Om Gelukkig Te Wees

Versekering: deur Myself of God? Deur Robin Meadows

Gehoorsaamheid aan die Here te Midde van Verandering

21 dae na 'n Oorvloedige Lewe
