1 Johannes 3:12

1 Johannes 3:12 AFR20

nie soos Kain, wat uit die Bose was en sy broer vermoor het nie. En waarom het hy hom vermoor? Omdat sy dade sleg was, en dié van sy broer regverdig.

Video for 1 Johannes 3:12