1 Korinthiërs 16:2

1 Korinthiërs 16:2 AFR20

Elkeen van julle afsonderlik moet op die eerste dag van die week 'n bedrag opsy sit, en volgens sy verdienste spaar, sodat die insamelings nie eers plaasvind wanneer ek kom nie.