1 KORINTIËRS 16:2

1 KORINTIËRS 16:2 NLV

Op elke Dag van die Here moet elkeen van julle na vermoë tuis iets opsy sit en dit spaar sodat daar nie eers insamelings plaasvind wanneer ek kom nie.