1 Korinthiërs 10:23-24
1 Korinthiërs 10:23-24 AFR20
“Alles is geoorloof” – ja, maar nie alles is nuttig nie. “Alles is geoorloof” – ja, maar nie alles is opbouend nie. Niemand moet sy eie belang soek nie, maar dié van ander.