1 Kronieke 17:27

1 Kronieke 17:27 AFR20

U het nou besluit om die huis van u dienskneg te seën sodat dit vir altyd voor U sal wees. Omdat U, HERE, dit geseën het, is dit vir altyd geseën.”