1 KRONIEKE 17:27
1 KRONIEKE 17:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het nou besluit om die huis van u dienskneg te seën sodat dit vir altyd voor U sal wees. Omdat U, HERE, dit geseën het, is dit vir altyd geseën.”
1 KRONIEKE 17:27 Bybel vir almal (ABA)
U het nou begin om dit goed te laat gaan met u dienaar se koningshuis, sodat hulle altyd sal regeer en U sal dien. Want, Here, U het gesê dit sal goed gaan, en daarom sal dit altyd goed gaan.”
1 KRONIEKE 17:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Dit het U dan nou behaag om die huis van u kneg te seën om vir ewig voor u aangesig te wees; want U, HERE, het geseën, en dit sal vir ewig geseënd wees.
1 KRONIEKE 17:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
U dring daarop aan om die huis van u dienaar te seën, dat dit vir altyd in u diens sal wees. U, Here, het geseën; daarom is dit vir altyd geseën.”
1 KRONIEKE 17:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
U het nou besluit om die huis van u dienskneg te seën sodat dit vir altyd voor U sal wees. Omdat U, HERE, dit geseën het, is dit vir altyd geseën.”
1 KRONIEKE 17:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat dit U dan nou behaag om die huis van u kneg te seën, dat dit vir ewig voor U aangesig kan wees; want U seën, HERE, en dit sal geseënd wees tot in ewigheid.