1 Kronieke 17:27
1 Kronieke 17:27 CAB23
Laat dit U dan nou behaag om die huis van u kneg te seën, dat dit vir ewig voor U aangesig kan wees; want U seën, HERE, en dit sal geseënd wees tot in ewigheid.