Sing vir die HERE, o ganse aarde! Verkondig sy verlossing van dag tot dag! Maak onder die nasies sy majesteit bekend, onder al die volke sy wonderdade. Want groot is die HERE en besonder lofwaardig; Hy is ontsagwekkend, meer as alle gode. Ja, al die gode van die volke is niksbeduidend, maar die HERE het die hemel gemaak. Luister en glans is voor Hom; krag en blydskap is in sy heiligdom. Gee erkenning aan die HERE, familiegroepe van volke! Gee erkenning aan die HERE vir sy heerlikheid en krag! Gee erkenning aan die HERE vir die heerlikheid van sy Naam! Bring offers en kom in sy teenwoordigheid! Buig in aanbidding voor die HERE in sy glansryke heiligheid! Bewe vanweë sy teenwoordigheid, o ganse aarde! Ja, die wêreld staan vas, dit wankel nie. Laat die hemel bly wees, en die aarde juig. Mense onder die nasies sê: “Die HERE regeer!”
Lees 1 Kronieke 16
Deel
Vergelyk alle weergawes: 1 Kronieke 16:23-31
7 Days
Our hearts are postured to worship. As Christ followers, we were created by God to worship Him. But we tend to offer our adoration and allegiance to people and things other than Him. Come along with us on this journey as we dive into what worship is and how we can learn to live a lifestyle that puts God as the top priority in our lives.
10 Days
With so many responsibilities and distractions vying for our attention, we often end up in unhealthy cycles of rest. We strive and strain against God’s intent for our lives and burn ourselves out. This 10-day reading plan will introduce you to spiritual pathways that will help position you to receive from the Lord and experience communion and intimacy with him—and true soul rest.
7 Dae
Ons harte neig na aanbidding. Ons, as volgelinge van Christus, is deur God geskape om Hom te aanbid. Ons neig egter om ons bewondering en getrouheid aan mense en dinge te gee, eerder as aan God. Kom saam met ons op hierdie reis en delf dieper in wat aanbidding is en hoe ons kan leer om 'n lewenswyse te leef wat God eerste plaas.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's