Romeine 1:18-19

Romeine 1:18-19 ABA

God wat in die hemel woon, straf al die mense wat Hom nie dien nie. Almal kan sien dat Hy hulle straf. Hy straf hulle omdat hulle baie verkeerde dinge doen, so baie verkeerde dinge dat nie een van hulle weet wat die waarheid is nie. Hulle weet die dinge wat mense van God kan weet, want God het dit vir hulle gewys.

Video for Romeine 1:18-19

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine 1:18-19