Psalms 95:1-2

Psalms 95:1-2 ABA

Kom, kom ons sing vir die Here, kom ons juig vir die Rots wat ons altyd red. Kom ons gaan na Hom toe en sê vir Hom dankie, kom ons sing en juig vir Hom.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid