Psalms 77:11-12

Psalms 77:11-12 ABA

En dan sê ek: Daar is iets wat my ongelukkig maak, dit is dat die Hoogste God nie meer doen wat Hy voorheen gedoen het nie. Ek dink aan wat die Here gedoen het, die wonderlike dinge wat U gedoen het, lank gelede

Video for Psalms 77:11-12

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 77:11-12