Psalms 16:8-11

Psalms 16:8-11 ABA

Ek weet die Here is altyd naby my. Ek val nie, want Hy is by my. Daarom, ek is bly, ek juig, ek is altyd veilig, want U sal my nie los nie, ek sal nie sterf nie. Ek glo in U, en U sal my nie in die graf laat kom nie. U leer vir my hoe om te lewe, U leer vir my dat 'n mens wat naby U is, 'n dankbare mens is, U leer vir my dat dit altyd lekker is by U.