Psalms 16:8-11

Psalms 16:8-11 AFR20

Ek hou die HERE altyd voor oë; omdat Hy aan my regterkant is, sal ek nie struikel nie. Daarom is my hart bly en juig my binneste; ja, my liggaam bly veilig, want U sal my lewe nie aan die •doderyk oorlewer nie; U sal nie toelaat dat u getroue volgeling die graf sien nie. U wys my die pad van die lewe: oorvloedige vreugde in u teenwoordigheid, lieflikhede in u regterhand, vir altyd.