Psalms 144:1-2

Psalms 144:1-2 ABA

Van Dawid. Ek wil die Here prys! Hy is my Rots. Hy leer vir my hande om te veg, Hy leer vir my vingers om oorlog te maak. Hy doen altyd wat Hy belowe het, Hy is vir my soos 'n veilige plek in die berge, Hy beskerm my en Hy maak my vry, Hy is vir my soos 'n skild, ek voel veilig by Hom. Hy maak my mense gehoorsaam aan my.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 144:1-2