Psalms 121:2-3

Psalms 121:2-3 ABA

Dit is die Hére wat my sal help, die Here wat die hemel en die aarde gemaak het. Hy sal keer dat jy nie val nie, Hy beskerm jou, Hy slaap nie.