Wanneer iemand vir mense presente gee, dan is hy welkom by hulle, hy kan dan by belangrike mense staan. Dit lyk altyd of die persoon reg is wat eerste praat in 'n hof, maar wanneer iemand vir hom vrae begin vra, dan lyk dit nie meer reg nie. Wanneer 'n mens vir die Here vra wie is reg, dan kan mense ophou twis, en dan kan sterk mense besluit om op te hou stry oor wie reg is.
Lees Spreuke 18
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Spreuke 18:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's