’n Geskenk maak ander se harte oop vir jou. Dit maak belangrike mense toeganklik vir jou. Hy wat eerste praat in ’n regsaak, lyk altyd onskuldig. Eers by kruisondervraging kom die waarheid uit. Rusies kan besleg word deur die lot te werp. Dit kan beslissings vel tussen twee sterk teenstanders.
Lees SPREUKE 18
Luister na SPREUKE 18
Deel
Vergelyk alle weergawes: SPREUKE 18:16-18
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's