Spreuke 17:9-10

Spreuke 17:9-10 ABA

Iemand wat maak of hy nie sien wanneer iemand anders iets teen hom doen nie, is iemand wat lief is vir mense. Iemand wat vertel wat ander mense oor mekaar sê, laat vriende kwaad word vir mekaar. 'n Verstandige mens luister wanneer iemand met hom raas, maar 'n dwaas luister nie, hy luister ook nie wanneer hulle hom 100 maal met 'n stok slaan nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 17:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid