SPREUKE 17:9-10

SPREUKE 17:9-10 NLV

Iemand wat stilbly oor onreg teenoor hom, bevorder liefde tussen mense. Om gedurig daaroor te praat, dryf vriende uitmekaar. Een teregwysing bereik meer by ’n verstandige mens as 100 houe oor die rug van ’n dwaas.

Gratis leesplanne en oordenkings oor SPREUKE 17:9-10

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid