Toe ek dit hoor, het ek gaan sit en huil. Ek het 'n paar dae lank gehuil en getreur, ek het niks geëet nie en ek het gebid tot die God van die hemel. Ek het gesê: “Ag, Here, God van die hemel, U is die Groot God, almal is bang vir U. U doen wat u verbond sê en U doen wat U belowe het vir almal wat lief is vir U en wat doen wat U wil hê. Luister asseblief wat ek bid en kyk na my, u dienaar. Ek bid nou elke dag en elke nag vir u dienaars, die mense van Israel. Ek bely dat die Israeliete sonde gedoen het teen U. Ek en my familie het ook sonde gedoen. Ons het baie verkeerde dinge gedoen teen U. Ons het nie gedoen wat U wil hê nie, ons het nie gedoen wat U vir u dienaar Moses gesê het nie.
Lees Nehemia 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Nehemia 1:4-7
5 Dae
In hierdie 5-dag leesplan praat Stephan Joubert oor die ware aard van leierskap. Hy fokus veral op diens aan ander en hoe leiers ander kan help om die wêreld te sien en te verstaan, om die verlede te evalueer en om vir die toekoms te beplan. Maak die praktiese konsepte jou eie sodat jy mense tot hoër hoogtes kan inspireer.
7 days
You might not be able to change the whole world, but you can change your part of it. What’s your purpose? What’s your story? What will God do through you? Find out through the experiences of Nehemiah in this Life.Church Bible Plan, accompanying Pastor Craig Groeschel’s message series, The Good Work.
7 dae
Nie alle Christene het die gewoonte om gereeld te vas nie. Dit is egter van onskatbare waarde, ook in die moderne era waarin ons vandag leef. Ons gaan die volgende 7 dae kyk na wat vas is, wat dit nié is nie en hoekom dit waardevol vir alle Christene is om dit deel van hulle Christelike leefwyse te maak.
12 dae
Wanneer Israel na hulle land terugkeer, is Jerusalem in 'n slegte toestand; 'n gewone man, Nehemia, herbou die muur om die stad in hierdie laaste Historiese boek. Reis daagliks deur Nehemia terwyl jy na die oudiostudie luister en uitgesoekte verse uit God se woord lees.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's