Matteus 5:44, 46-47

Matteus 5:44 ABA

Maar Ek sê vir julle: Julle moet lief wees vir julle vyande en julle moet bid vir die mense wat slegte dinge doen aan julle.

Matteus 5:46-47 ABA

As julle lief is net vir mense wat ook lief is vir julle, dan sal God nie daaroor goed wees vir julle nie. Die tollenaars doen presies dieselfde. En as julle vriendelik is net met julle vriende, dan doen julle wat ander mense ook doen, julle doen niks beter as hulle nie. Die mense wat God nie ken nie, doen presies dieselfde.

Video vir Matteus 5:44,46-47

Gratis leesplanne en oordenkings oor Matteus 5:44, 46-47