Maleagi 4:5-6

Maleagi 4:5-6 ABA

Maar Ek sal die profeet Elia na julle toe stuur voordat daardie groot dag van die Here kom, die dag wanneer almal bang sal wees. Elia sal die pa's en hulle kinders weer bymekaar bring. Hulle sal weer lief wees vir mekaar. As dit nie gebeur nie, dan sal Ek kom om die mense op die aarde te straf.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 4:5-6