Maleagi 4:5-6

Maleagi 4:5-6 AFR20

Kyk, Ek gaan Elia, die profeet, vir julle stuur voordat die groot en verskriklike dag van die HERE kom. Hy sal ouers met kinders versoen en kinders met ouers, sodat Ek nie hoef te kom en die land met 'n banvloek tref nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor Maleagi 4:5-6