Josua 4:14

Josua 4:14 ABA

Die Here het daardie dag vir Josua 'n belangrike man laat word. Al die Israeliete het gedink Josua is 'n belangrike man, hulle het hom gerespekteer so lank soos hy gelewe het, soos hulle ook vir Moses gerespekteer het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 4:14