Job 28:12-13

Job 28:12-13 ABA

Maar die wysheid, waar kry 'n mens dit? Waar kan jy leer om verstandig te wees? Mense weet nie hoe kosbaar die wysheid is nie, en jy sal dit nie in hierdie wêreld kry nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Job 28:12-13