Jeremia 6:13-14

Jeremia 6:13-14 ABA

want almal, kinders en grootmense, wil ryk word van ander mense se goed. Die profete en priesters bedrieg my volk, want hulle dink hulle kan alles regmaak wanneer hulle sê: ‘Daar is vrede, daar is vrede.’ Maar daar is nie vrede nie.