Jeremia 2:12-13

Jeremia 2:12-13 ABA

Hieroor moet almal in die hemel so groot skrik dat hulle hare regop staan, hulle moet bang wees en bewe. Want my volk het twee verkeerde dinge gedoen. Ek wou vir hulle die water gee wat hulle sal laat lewe, maar hulle het My nie meer gedien nie en hulle het vir hulleself watergate uitgekap, gate wat nie water kon hou nie.