Nee, julle moet sê: “As die Here wil hê dat dit moet gebeur, dan sal ons lewe en dan sal ons hierdie dinge doen.” Maar julle sê dit nie, julle spog oor al die dinge wat julle doen en julle is trots daarop. Dit is verkeerd wanneer mense so spog.
Lees Jakobus 4
Deel
Vergelyk alle weergawes: Jakobus 4:15-16
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's