Die lig om die vuur was soos die reënboog op 'n reëndag. Dit was die lig wat om die Koning, die Here, is. Toe ek dit sien, het ek gaan lê met my gesig teen die grond. Ek het Iemand gehoor praat.
Lees Esegiël 1
Deel
Vergelyk alle weergawes: Esegiël 1:28
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's