Eksodus 4:2-3

Eksodus 4:2-3 ABA

Toe sê die Here vir hom: “Wat is in jou hand?” En Moses sê: “'n Kierie.” Die Here sê toe vir hom: “Gooi dit op die grond.” Moses het die kierie op die grond gegooi, en die kierie het in 'n slang verander. Moses het weggespring van die slang.

Video vir Eksodus 4:2-3