Eksodus 37:1-2

Eksodus 37:1-2 ABA

Besaleël het 'n kis van doringhout gemaak. Die kis was twee en 'n halwe el lank, een en 'n halwe el breed en een en 'n halwe el hoog. Hy het die kis binne en buite oorgetrek met skoon goud. Hy het 'n rand van goud rondom die kis se kante vasgesit.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid