Eksodus 37:1-2

Eksodus 37:1-2 DB

Besaleël het die ark gemaak waarin die bewys van die ooreenkoms gekom het. Dit was van akasiahout. Dit was 115 sentimeter lank, en 70 sentimeter breed en hoog. Hy het dit aan die binne- en buitekant met suiwer goud oorgetrek. Aan die buitekant het hy ’n versierde goue rand gesit.

YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid