Eksodus 31:12-13

Eksodus 31:12-13 ABA

Die Here het vir Moses gesê: “Sê vir die Israeliete: ‘Julle moet altyd die Sabbatdag vier. Julle moet dit doen, want dit sal 'n bewys wees van die verbond tussen My en julle. As julle nageslag sien julle doen dit, dan sal hulle weet dat Ek die Here is wat julle gekies het om aan My te behoort.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 31:12-13