Eksodus 24:15-17

Eksodus 24:15-17 ABA

Moses het teen die berg opgegaan, en 'n wolk het oor die hele berg gekom. Die lig wat om die Here, die Koning, is wanneer Hy verskyn, was op Sinai-berg, en die wolk was ses dae lank oor die berg. Op die sewende dag het die Here uit die wolk vir Moses geroep. Dit het vir die Israeliete gelyk soos 'n groot vuur bo-op die berg.

Video vir Eksodus 24:15-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 24:15-17