Eksodus 2:23-25

Eksodus 2:23-25 ABA

Later het die koning van Egipte gesterf. Die Israeliete het nog altyd baie swaar gekry en hulle het soos slawe gewerk. Hulle het gebid en vir God gevra om hulle te help. God het gehoor die Israeliete kla en Hy het gedink aan die verbond wat Hy met Abraham, Isak en Jakob gemaak het. God was jammer vir die Israeliete.

Video for Eksodus 2:23-25

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus 2:23-25