Toe die dou weggaan, was daar iets soos stof op die grond in die woestyn. Dit was korrels en dit het gelyk soos ryp op die grond. Toe die Israeliete dit sien, sê hulle vir mekaar: “ Manna, wat is dit?” Hulle het nie geweet wat dit is nie.
Lees Eksodus 16
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Eksodus 16:14-15
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's