Prediker 3:4, 11

Prediker 3:4 ABA

Daar is 'n tyd om te huil en 'n tyd om te lag, 'n tyd om te rou en 'n tyd om te dans.

Prediker 3:11 ABA

God het alles mooi gemaak toe Hy dit gemaak het. Hy het vir die mense geleer dat daar altyd tyd sal wees, maar die mense kan nie verstaan wat God alles gedoen het nie, van die begin tot die einde.