Deuteronomium 5:33

Deuteronomium 5:33 ABA

en op die pad loop wat julle God die Here vir julle sê. Dan sal julle aanhou lewe en dit sal goed gaan met julle. Julle sal lank woon in die land wat julle vir julleself sal vat.”