Daar was nooit weer 'n profeet soos Moses in die volk Israel nie. Die Here was naby Moses en Hy het baie met hom gepraat. Niemand anders kon al die tekens en wonderwerke doen wat Moses gedoen het nie. Die farao en sy amptenare en sy hele land het dit gesien toe die Here vir Moses na die land Egipte gestuur het. Moses was baie sterk. Niemand anders was so sterk nie en niemand het mense so bang laat word soos Moses nie. Al die Israeliete het dit gesien.
Lees Deuteronomium 34
Deel
Vergelyk Alle Weergawes: Deuteronomium 34:10-12
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's