2 Samuel 12:24-25

2 Samuel 12:24-25 ABA

Dawid het sy vrou Batseba getroos. Hy het na haar toe gegaan en by haar geslaap. Sy het 'n seun gekry, en Dawid het hom Salomo genoem. Die Here was lief vir die kind. Die Here het vir Natan gestuur om te sê sy naam moet Jedidja wees, want die Here is lief vir hom.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 Samuel 12:24-25