Die profete het vir Elisa gesê: “Kyk, die plek waar jy vir ons leer, is te klein vir ons. Laat ons asseblief na die Jordaan-rivier gaan. Ons kan daar pale afkap, sodat ons die plek groter kan maak waar ons moet sit.” Elisa het gesê dit is goed, en toe sê een van die profete vir Elisa: “Jy moet asseblief saam met ons gaan.” Elisa het gesê dit is goed, hy sal saamgaan. Hy het toe saamgegaan, en hulle het by die Jordaan-rivier gekom en begin bome afkap. Terwyl een van die profete besig was om 'n groot boom af te kap, het sy byl in die water geval. Hy het geskree en gesê: “Ag, Meneer, dit is 'n byl wat ek geleen het.” Die man van God het vir hom gevra: “Waar het die byl in die water geval?” Die profeet het vir Elisa die plek gewys. Elisa het 'n stuk hout afgekap en hy het dit daar in die water gegooi. En toe dryf die byl op die water.
Lees 2 Konings 6
Deel
Vergelyk alle weergawes: 2 Konings 6:1-6
7 Days
John's gospel can be broken into four parts: an Introduction (John 1:-1:18), the Book of signs (1:19-12:50), the Book of exaltation (13:1-20:31) and an Epilogue (chapter 21). In this Seven Day study we will study the 7 “Signs” of Jesus, and the 7 “I AM" statements of Jesus, to demonstrate that John structured his book in a way that helps the reader see that Jesus fulfills the ministry of Elisha.
13 Days
Elisha is one of the most fascinating people found in God’s word. He was a prophet whose faith and miracles seem almost ridiculous. During this 13-day reading plan you will read through the life of Elisha and learn from his example of what life can look like when you let go and decide to live with ridiculous faith.
Stoor verse, lees vanlyn, kyk na onderrigsnitte, en meer!
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's